Wie is ons?
NEDERLAND IS ONS PASSIE!
Die eienaars en toerontwikkelaars van Rappard Reise is gesoute sakpasreisigers - Henk, 'n Nederlander, en Stephanie 'n Afrikaner. Van hul kinders en kleinkinders gee hand waar nodig. Nederland en die lae lande is hul passie en daarom spesialiseer hulle in reise in daardie deel van Europa.
Nadat hulle honderde mense op talle toere vergesel het die laaste jare, was hulle verplig om die toere te staak. Met hul kennis en ondervinding is hulle egter steeds trots om dit met voornemende reisigers te deel deur middel van verskeie raadgewende dienste.
LW Rappard Reise is 'n privaat besigheid en nie 'n reisagentskap nie.

Henk en Stephanie saam met Melanie (links agter), Rochelle, Joel en Marcus.
Die Rappards is ook die outeurs van Die Rooi Trem, hul epiese en romantiese boek wat deur Naledi gepubliseer is, en meestal in Nederland en België afspeel.
|