• Blog
  • Wie is ons?
    • Artikels gepubliseer
    • Die Rooi Trem
  • 2024 Nederland
  • 2023 Nederland
  • AfriNed humor
  • Kontakvorm
RAPPARDS SE BLOG
  • Blog
  • Wie is ons?
    • Artikels gepubliseer
    • Die Rooi Trem
  • 2024 Nederland
  • 2023 Nederland
  • AfriNed humor
  • Kontakvorm

Die Rooi Trem ontroer - outeurs Stephanie en Henk Rappard

​Hierdie liefdesverhaal strek van Suid-Afrika na Nederland en weer terug. Hier is twee mense wat bestem was om saam te wees, maar mekaar verloor het en na baie jare weer gevind het. Magiese oomblikke wanneer amper-vergete herinneringe meteens klokhelder opgeroep word; die elke dag se herontdekking van mekaar – maar ook die onbeskryflike hartseer met die besef van al die verlore jare en ʼn futiele woede oor verspeelde geleenthede en gedane sake word op pragtige maniere uitgebeeld.
Baie trane is gestort – soms van weemoed, soms van blydskap, soms van wanhoop. Daar is ook onthou, ontdek, gelag, geniet, gesoek, gevind. Die leser gaan saam op reis en sal dit moeilik vind om nie meegevoer te raak nie.
Die verhale speel meestal in Nederland en SA af maar ook oral waar hulle saamgereis het.​

Die Rooi Trem het baie goeie resensies in verskeie publikasies ontvang. Sien ook hier:
https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boek-die-rooi-trem/
https://voertaal.nu/liefdesverhouding-oor-landsgrense-heen/
https://lowvelder.co.za/459908/die-liefdesverhaal-van-ware-sielsgenote/
Picture
BESTEL ONS BOEK HIER:
Die Rooi Trem, gepubliseer deur Naledi, kos by ons slegs R180 per eksemplaar (R220 by boekwinkels), posgeld ingesluit. (Ons maak gebruik van Paxi vanaf Pep Stores.)
Die outeurs teken die boek en kan ook 'n spesiale boodskap voorin vir u skryf. EFT asb die bedrag na:
ABSA Spaar
Rek naam: Rappard Reise
Rek nommer: 9349260051

Maak seker jou naam is by en stuur asb die bewys van betaling vir ons na: [email protected] waarna ons dadelik vir jou 'n boek sal stuur.
​BAIE DANKIE!

    Boekbestelling

    Naaste tak vir aflewering
    Info vir persoonlike boodskap voor in die boek:
Submit
  • Blog
  • Wie is ons?
    • Artikels gepubliseer
    • Die Rooi Trem
  • 2024 Nederland
  • 2023 Nederland
  • AfriNed humor
  • Kontakvorm