• TUISBLAD
  • Registrasievorm
  • Wie is ons?
    • Artikels gepubliseer
    • Die Rooi Trem
  • Kontakvorm
  • Toerpret 24
  • Toerpret 23
  • Toerpret 19
  • AfriNed humor
RAPPARD REISE
  • TUISBLAD
  • Registrasievorm
  • Wie is ons?
    • Artikels gepubliseer
    • Die Rooi Trem
  • Kontakvorm
  • Toerpret 24
  • Toerpret 23
  • Toerpret 19
  • AfriNed humor
HERFS IN NEDERLAND IS 'MELLOW YELLOW'!

Ons 2019 Herfsgroepe het in Aug/Sept vet pret gehad! Die sakpastoer het afgeskop met 'n besoek aan die Jazz op de Gracht-fees waar toerlede gesien het hoe die Nederlanders kan feesvier! Ons het in Den Haag in die Hotel Sebel in die stad gewoon en het vinnig geleer hoe om trem te ry en die omgewing na behore te leer ken en geniet!
(Dit was die laaste groepe voor Covid in 2020 ons reeds bespreekte Lentegroepe gekanselleer het - Covid het drie jaar van ons gesteel.)

​PRET BY DIE HOFVIJVER IN DEN HAAG


Treinritte, tremritte en bootvaarte was heerlik. Stede soos Delft, Leiden, Den Haag, Amsterdam, Utrecht, Scheveningen, ens is beter leer ken.

​Hier volg 'n foto-terugkyk op 'n heerlike toer:

Picture

  • TUISBLAD
  • Registrasievorm
  • Wie is ons?
    • Artikels gepubliseer
    • Die Rooi Trem
  • Kontakvorm
  • Toerpret 24
  • Toerpret 23
  • Toerpret 19
  • AfriNed humor