TUISBLAD
Registrasievorm
Wie is ons?
Artikels gepubliseer
Die Rooi Trem
Kontakvorm
Toerpret 24
Toerpret 23
Toerpret 19
AfriNed humor
Menu
RAPPARD REISE
TUISBLAD
Registrasievorm
Wie is ons?
Artikels gepubliseer
Die Rooi Trem
Kontakvorm
Toerpret 24
Toerpret 23
Toerpret 19
AfriNed humor
Registrasievorm -
Nederland Lentereis April 2027
*
Indicates required field
TARIEF 1:
R43 000 per persoon wat deel
(sluit R14 000 vliegkaartjie-begrotingbedrag en lughawe shuttle na hotel in)
TARIEF 2:
R29 000 per persoon wat deel
(koop eie vliegkaartjie en reël en betaal eie vervoer na hotel)
ENKELTARIEF 1:
R54 500 per persoon
(sluit R14 000 vliegkaartjie-begrotingbedrag en lughawe shuttle na hotel in)
ENKELTARIEF 2:
R40 500 per persoon
(koop eie vliegkaartjie en reël en betaal eie vervoer na hotel)
(LW. U sal later in die proses die geleentheid kry om u keuse aan te pas indien verkies)
U keuse
*
Tarief 1
Tarief 2
Enkeltarief 1
Enkeltarief 2
Hoofaansoeker Naam en Van
*
First
Last
[Vollename soos op ID/Paspoort]
ID-NOMMER
*
Selnommer
*
E-posadres
*
Woonadres
*
Line 1
Line 2
City
State
Zip Code
Country
Huisno, straatnaam, dorp/stad, provinsie en poskode
WIE WIL SAAMGAAN?
Kies een, asb
*
Ons is 'n egpaar/paartjie
Enkelakkommodasie
Gaan deel met iemand
Ek soek nog 'n kamermaat
Naam en ID No van persoon indien u deel
*
DATUMKEUSE
*
Lente 1: 30 Maart - 08 April 2027
Lente 2: 06 April - 15 April 2027
Lente 3: 13 April - 22 April 2027
Lente 4: 20 April - 29 April 2027
Ek is bewus daarvan dat ek vir meer as een datum beskikbaar moet wees.
Ek, die Aansoeker, gaan die verpligte
deposito
van
R5 000 per persoon
as volg betaal:
My/ons keuse:
*
R5 000/R10 000 onmiddellik ná registrasie
R5 000/R10 000 voor einde van dié maand
As deel van maandelikse paaiemente
Ek, die Aansoeker, wil die
uitstaande
t
oerbedrag
as volg betaal:
(LW
80%
van die reis moet reeds op
1 Desember 2026
betaal wees en die laaste uitstaande bedrag op
1 Februarie 2027
.
Ek weet dat ek NIE ʼn eenmalig bedrag eers in 2027 mag betaal nie weens praktiese reisreëlings.)
My keuse is:
*
D m v gelyke maandelikse paaiemente
Ek wil die hele bedrag dadelik betaal
Ek wil graag so betaal (tik in blokkie onder)
U voorstel:
*
(Sal onderhewig wees aan goedkeuring deur Rappard Reise.)
Klik hier vir die
Voorwaardes, Bepalings en Kansellasie-dokument
. Lees dit met aandag deur, asb.
Ek het die Voorwaardes-dokument gelees en aanvaar dit as bindend vir my reisbespreking, dankie.
Hiermee bevestig ek dit:
*
JA
WAT OM NOU TE VERWAG:
Ons stuur per e-posadres die bankdetail waarin die registrasiefooi van R350 pp betaal moet word, asb.
U stuur vir ons die betaalbewys en die omvattende Rappard Reise 20 bladsy-toerinligtingsgids word vir u gestuur.
U inligting word verwerk en op ons sisteem geplaas.
Die besprekingsbevestiging wat die betalingsooreenkoms uiteensit word deur beide partye goedgekeur.
U April 2027-reis is bespreek!
(Indien u nie met die ooreenkoms saamstem nie, sal ons u aansoek kosteloos kanselleer)
Dankie - 0ns gaan heerlik saamreis!
Henk en Stephanie Rappard en span.
Submit
TUISBLAD
Registrasievorm
Wie is ons?
Artikels gepubliseer
Die Rooi Trem
Kontakvorm
Toerpret 24
Toerpret 23
Toerpret 19
AfriNed humor