Nederland Blommekyk in 2026? Begin nou beplan!
REëL JOU EIE REIS NA NEDERLAND!
ONS KAN HELP ...
Deur ons bekostigbare adviespakket aan te skaf, help ons jou om jou reisdrome te bewaarheid!

Wees 'n trotse reisiger en nie net 'n toeris nie!
- Is Nederland op jou emmerskoplys? Wil jy tulpe gaan kyk, historiese stede ontdek en alles wat heerlik is, gaan ervaar?
- Is amptelike toere deesdae te duur na jou mening?
- Sal jy verkies om jou eie begroting te bepaal deur jou eie persoonlike reis te reël?
- Dalk wil jy ook graag ander lande gaan besoek terwyl jy reeds in Europa is?
- Is jy onseker oor hoe om 'n eie reis te beplan en liewer duur foute en teleurstellings vermy?
As geswore reisigers, gewaardeerde toeradministrateurs en toerleiers bied ons nou hierdie werklik unieke adviesdiens aan. Ná jarelange lei van baie suksesvolle toere na die Lae Lande het ons van rigting verander en deel graag ons uitstekende unieke kennis van veral Nederland en België - en talle Europese stede/lande - met voornemende reisigers deur vir hulle die regte gereedskap te gee om self te reis en die meeste waarde vir hul geld te kry!
Bekostigbare pakkette beskikbaar:
Jy kies self waaroor jy meer wil weet en ons verskaf aan jou die nodige raad. Die advies is nie net generies nie, maar elke kliënt kry persoonlike aandag en raad, geskoei op persoonlike voorkeure.
Raad word verskaf oor: Vooraf beplanning, Begroting, Visumaansoeke, Reisversekering, Vlugte, Bagasie, Inpak, Lughawens/rederye, Betaalwyses, Wisselkoerse, Sakgeld, Verwagte onkostes, Verblyf, Vervoer (bus, trein, trem, taxi, ens), Uitstappies, Voorbereiding, ens. Spesiale versoek word ook oorweeg. 'n Netjiese gepersonifiseerde digitale brosjure word finaal verskaf en kan op jou selfoon gehou word of uitgedruk word.
ONS IS REISSPESIALISTE MBT NEDERLAND MAAR INDIEN JOU BEGROTING DIT TOELAAT, VERLENG JOU REIS DALK EN ONS GEE OOK RAAD DAAROOR.
BELGIë, DUITSLAND, LUXEMBOURG, TSJEGIESE REPUBLIEK, OOSTENRYK, SWITZERLAND, FRANKRYK, ITALIë, KROASIë, ALBANIë, MONTENEGRO, ENGELAND, EN BAIE MEER ...
STEL JY BELANG?
Klik op die Reisadviesknoppie regs onder sodat ons jou e-posadres kan kry. Vir 'n kwotasie word jy gevra om 'n vormpie in te vul waarop ons verskillende advies-items met die tariewe gelys het. Sodra ons daarop ooreenkom, begin ons aan jou persoonlike selfreis-detail werk.