Drie Lande met Rieu-konsert 2024
'n Versameling foto's en terugvoering van toerlede van ons pasafgelope toere in Julie. Ons het uitdagings belewe soos nog nooit tevore nie, maar lieflike mense ontmoet wat altyd in ons hart sal bly. Dit was ons eer om julle saam te neem op ons lieflike toer na Nederland, Duitsland en België.
Sommige foto's is deur Rappard Reise geneem, maar is meestal deur toerlede self geneem.

Jammer ook dat alkohol in die pad gestaan van die toer na waarde skat vir 'n groep mense. Op die ou end het jy jou eie geld in die water gegooi. Ons moes verskoning aanbied by hotelle en ander instansies, en vra hier om verskoning vir ons ander lieflike toerlede vir swak gedrag tydens die toer. Ons was so getraumatiseer deur gebeure, dat ons gesondheid daaronder gely het.
Vir die mense wat nie eers uit die bus wou klim op die mooiste plekke nie, jammer dat julle die toer nie na waarde kon skat nie. Vir dié wat aanhoudend gekla het omdat hulle moes stap na besienswaardighede of na die hotel, moenie weer toer nie.

Ek voel ons het in baie goeie plekke gebly, wat naby alles was en heerlike ontbyte geëet. Ons weet wat akkomodasie kos.
Hoop julle het ‘n wonderlike tyd verder hier en kyk mooi na julself!
Groete v d Aspelings
ons uit geklim het kon ons die wondelikste plekke ontdek. Dit was lekker om eg Nederlandse disse waaraan julle ons voor gestel het te eet. Dit was lekker om die ompaaie te ry en nie net hoofpaaie om die pragtige Nederland te sien. Baie dankie dat hotelle altyd loopafstand van alles was om dit maklik te maak om die dorp te bereik.
Daar was baie hoogtepunte vir ons. Om die Noordsee te sien, Monshau, Antwerp, Brugge en natuurlik die konsert. Daar is te veel om op te noem.
Ek hoop julle rus ook lekker uit as julle terug is hier. Kyk mooi na julle albei se gesondheid. Voorspoed vir die pad voorentoe.🌷🌷🌷
More almal nogmaals dankie vir jul bydrae tot my en Karin se eerste toerervaring. Ons het die mooiste musiek beleef, pragtige lande met hul oud geboue gesien maar die kuiers en gasvryheid van jul almal was die kersie op die koek. Sterkte met als waarmee jul besig is en kom kuier gerus met deurgaan in Phalaborwa.
NB!! Luister na Andre Rieu se muziek dit maak mens beter voel. 🎼👌🍷🫶
Jan en karin Bothma
Dankbaar vir almal wat veilig tuis is.......ek het al baie getoer......hierdie was loshande my lekkerste toer omdat ons die wonderlikste mense ontmoet het......mag jul almal in oorvloed gesëen word.....🙏🙏
Lynette
Môre môre. Na n goeie nag rus is ek weer reg vir laaste 2 dae hier in Parys. Dankbaar jul almal veilig by jul geliefdes. Was so n groot voorreg om met jul kennis te kon maak. Al die lekker lag en die groot bederf was uit die boonste rakke gewees. Was een groot fees gewees. Was n lekker toer gewees saam met lekker hartsmense.
Vertrou dat ons mekaar weer sal sien. Vrede en liefde
🤗🙏🌹
Susan
Dankie nog n keer vir n aangename toer saam met julle oulike mense van oraloor! Dit was vir my & Jan n belewenis wat ons nog baie sal oordink & vertel!! Als wat mooi is vir julle almal! Groetnis hier vanuit Phalaborwa wat heerlik warm is!! 🌻❤